{"title":"Black Friday Combos","description":null,"products":[{"product_id":"louis-llama-storie-en-diertjie","title":"Louis Llama Storie en Knuffeldiertjie Stel","description":"\u003cp\u003eLouis Llama is mal oor stories, maar wil niks hoor van kabouters nie. Nee, hy soek dapper helde en groot avontuur. Wanneer hy een nag wakker skrik van ’n vreemde geluid, ontmoet hy ’n kabouter met die naam Knoffel wat hom op ’n merkwaardige reis na Wonderwoud neem. Hier moet Louis braaf wees en help om die Koning se pasgebore prinsie te red. Met ’n swaard in die hand, leer Louis dat ware dapperheid in elkeen van ons skuil – al was dit alles net ’n droom... of dalk nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie betowerende storie van waagmoed en avontuur sal kinders inspireer om in hul eie drome te glo, en wys dat stories oor kabouters vir almal is, nie net vir meisiekinders nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie stel sluit die pragtig geïllustreerde boek én ’n sagte, oulike Louis-knuffeldiertjie in. Kinders kan die storie lees én dan hul eie avonture saam met Louis uitbeeld – of dit nou tyd is vir speel, slaap of net ’n drukkie. Louis is gemaak van sagte, hoëgehalte materiaal en is perfek vir klein handjies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e🎁 ’n Ideale geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige kind wat op soek is na ’n storie én ’n vriend vir die pad.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47612030189792,"sku":null,"price":370.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Louis-nuut1.jpg?v=1760173816"},{"product_id":"die-avonture-van-rosie-storie-en-diertjie","title":"Die Avonture van Rosie Storie en Knuffeldiertjie Stel","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\"Die Avonture van Rosie\"\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evolg die avontuurlustige hasie, Rosie, wat haar dapperheid en liefde vir avontuur ontdek terwyl sy Suid-Afrika verken. Saam met haar nuwe vriende, Lisa die leeu en Olyfie die olifant, beleef sy opwindende avonture in die Kruger Wildtuin, die Addo Olifantpark, en selfs Tafelberg in Kaapstad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stel sluit die pragtige boek én ’n sagte Rosie-knuffeldiertjie in – perfek om die storie meer tasbaar en meelewend te maak. Rosie is gemaak van sagte materiaal en is net die regte grootte vir klein arms om vas te hou tydens storietyd, slaaptyd of speletjies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e🎁 ’n Lieflike geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige kind wat hou van stories en sagte, oulike dieremaats.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47372089164000,"sku":null,"price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/products\/Rosie-image1.webp?v=1747305812"},{"product_id":"rosie-se-teepartytjie-storie-en-diertjie","title":"Rosie se Teepartytjie Storie en Knuffeldiertjie Stel","description":"\u003cp\u003e\u003cb\u003e\"Rosie se Teepartytjie\" \u003c\/b\u003evolg op \u003cb\u003e\"Die Avonture van Rosie\"\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/b\u003een is 'n kostelike reünie van Rosie en haar maats, hierdie keer kniediep in kombuis-avonture terwyl hulle 'n spesiale verrassing vir Rosie se mamma beplan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kinders is vasbeslote om alles self te doen, van pannekoeke bak tot die tafel dek, maar soos met enige groot avontuur, loop dinge nie altyd volgens plan nie! Van pannekoeke teen die plafon, karamel wat op die vloer beland, en 'n kombuis wat in 'n groot gemors verander, leer Rosie en haar maats die waarde van spanwerk, deursettingsvermoë, en die belangrikheid daarvan om nuwe uitdagings aan te pak—al maak hulle 'n paar foutjies langs die pad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMet pragtige illustrasies en 'n storie wat jou hart aanraak, is hierdie boek die perfekte toevoeging tot enige kind se versameling.\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cb\u003e\"Rosie se Teepartytjie\"\u003c\/b\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eis 'n viering van vriendskap, familie, en die vreugde van saam leer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stel sluit die pragtige boek én ’n sagte Rosie-knuffeldiertjie in – perfek om die storie meer tasbaar en meelewend te maak. Rosie is gemaak van sagte materiaal en is net die regte grootte vir klein arms om vas te hou tydens storietyd, slaaptyd of speletjies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e🎁 ’n Lieflike geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige kind wat hou van stories en sagte, oulike dieremaats.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47372111806688,"sku":null,"price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/knuffeltyd-bookstore-children-book-afrikaans-rosie-teepartjie-image-1_6ff27eff-1d3a-417b-a471-04c5495463c8.jpg?v=1724504796"},{"product_id":"oliver-and-james-book-1-plushie","title":"Oliver and James Book + 1 Plushie","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eAt the edge of the forest where the honeysuckle grows, lives a family of four bears in a tiny wooden cabin. Follow Oliver and James as they leave home for the first time to explore the forest on their own and embark on an adventure which will teach them the meaning of compassion and the value of teamwork. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eThis bundle includes a high-quality storybook and a cuddly plushie and is the perfect gift for birthdays, baby showers or any special occasion.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47372268634336,"sku":null,"price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/oliver-plushie5.jpg?v=1764906849"},{"product_id":"daisy-se-droomvakansie-storie-en-knuffeldiertjie-stel","title":"Daisy se Droomvakansie Storie en Knuffeldiertjie Stel","description":"\u003cp class=\"p1\"\u003eOntmoet vir \u003cspan class=\"s1\"\u003e\u003cb\u003eDaisy\u003c\/b\u003e\u003c\/span\u003e, die oulike varkhondjie met ’n groot hart en selfs groter drome! 🐾\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003e\u003ci\u003e“Daisy se Droomvakansie” \u003c\/i\u003eis\u003cspan\u003e ’n verbeeldingryke avontuur vol verrassings. Wanneer die Sonneberg-hondegesin op ’n bosveldvakansie gaan, dink hulle dit gaan soos enige ’n normale vakansie wees. Maar vir Daisy, met haar liefde vir avontuur en haar poppe, wag daar iets besonders…\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMet slim dialoog, lieflike illustrasies en ’n storie wat kinders aanmoedig om moed te hê, in hul ouers te vertrou en hul verbeelding te volg, is “Daisy se Droomvakansie” ’n onvergeetlike leeservaring vir jong avonturiers.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e’n Pragtige toevoeging tot enige kind se boekrak – veral vir dié wat glo dat drome kan waar word… en dat kabouters regtig bestaan.\u003c\/span\u003e\u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 0.875rem;\"\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eHierdie stel sluit in:\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003e📖 Die pragtige \u003cspan class=\"s1\"\u003e\u003cb\u003eDaisy se Droomvakansie\u003c\/b\u003e\u003c\/span\u003e-storieboek\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003e🧸 ’n Sagte, handgemaakte \u003cspan class=\"s1\"\u003e\u003cb\u003eDaisy-knuffeldiertjie\u003c\/b\u003e\u003c\/span\u003e — perfek vir knuffel tydens storietyd\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eDaisy maak die storie lewendig in jou kind se hande. Dis die ideale geskenk vir enige kind wat hou van avonture, familie en knuffels!\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p3\"\u003e\u003cspan class=\"s2\"\u003e🌿 \u003c\/span\u003e\u003cb\u003eHoë kwaliteit sagte materiaal\u003c\/b\u003e\u003cb\u003e\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p3\"\u003e\u003cspan class=\"s2\"\u003e💛 \u003c\/span\u003e\u003cb\u003eMaklik om te was\u003c\/b\u003e\u003cb\u003e\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p3\"\u003e\u003cspan class=\"s2\"\u003e🎁 \u003c\/span\u003e\u003cb\u003eIdeaal as geskenk of vir storietyd by die huis\u003c\/b\u003e\u003cb\u003e\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eMaak saam herinneringe wat vir altyd sal hou.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47859777765600,"sku":"Combo-Daisy","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Daisy7.jpg?v=1760176965"}],"url":"https:\/\/knuffeltyd.co.za\/collections\/black-friday-combos.oembed","provider":"Knuffeltyd","version":"1.0","type":"link"}