{"title":"Soetlief en Kinkel Bekendstelling","description":"\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eSoetlief en Kinkel\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003e is ’n pragtige storie met ’n baie spesiale betekenis – geïnspireer deur iemand wat ’n diep impak op my lewe gemaak het. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie storie is nou gereed om sy pad na jou huis te vind, en ook ons eerste storie wat in ’n splinternuwe volkleur geskenk-verpakking gestuur word.\u003cbr\u003eBoonop kom hierdie storie nie met een nie, maar met TWEE handgemaakte knuffeldiertjies. Sag en gereed om vasgehou te word.\u003cstrong\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e","products":[{"product_id":"soetlief-en-kinkel","title":"Soetlief en Kinkel Storieboek","description":"\u003cp\u003eSoetlief en Kinkel is ’n splinternuwe Knuffeltyd-storie oor twee beste maatjies wat ontdek dat elkeen die wêreld op ’n unieke manier sien. Soetlief wens sy kon soos Kinkel vlieg, totdat haar wyse Oupa Daan haar help besef dat ware skatte nie altyd van bo af raakgesien word nie. Saam leer hulle om stadiger te stap, die mooi in die alledaagse raak te sien en dankbaar te wees vir wie hulle is. Hierdie liefdevolle storie herinner kinders dat hulle uniek geskape is, waardevol is nes hulle is, en dat hul eie manier van kyk ’n verskil in die wêreld maak. Dit is ook ’n besondere viering van die liefde, wysheid en blywende invloed wat grootouers in ’n kind se lewe kan hê.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68294769508576,"sku":null,"price":288.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Soetlief_en_Kinkel_Storieboek.webp?v=1793193324"},{"product_id":"soetlief-en-kinkel-storie-en-knuffeldiertjie-stel","title":"Soetlief en Kinkel Storie en Knuffeldiertjie Stel","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eSoetlief en Kinkel is ’n splinternuwe Knuffeltyd-storie oor twee beste maatjies wat ontdek dat elkeen die wêreld op ’n unieke manier sien. Soetlief wens sy kon soos Kinkel vlieg, totdat haar wyse Oupa Daan haar help besef dat ware skatte nie altyd van bo af raakgesien word nie. Saam leer hulle om stadiger te stap, die mooi in die alledaagse raak te sien en dankbaar te wees vir wie hulle is. Hierdie liefdevolle storie herinner kinders dat hulle uniek geskape is, waardevol is nes hulle is, en dat hul eie manier van kyk ’n verskil in die wêreld maak. Dit is ook ’n besondere viering van die liefde, wysheid en blywende invloed wat grootouers in ’n kind se lewe kan hê.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68297575629024,"sku":null,"price":819.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Soetlief_en_Kinkel_Storie_en_Knuffeldiertjie_Stel2.webp?v=1793625064"}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/collections\/Soetlief_en_Kinkel_Storie_en_Knuffeldiertjie_Stel2.webp?v=1793882499","url":"https:\/\/knuffeltyd.co.za\/collections\/soetlief-en-kinkel-bekendstelling.oembed","provider":"Knuffeltyd","version":"1.0","type":"link"}