{"product_id":"kerneelsie-storieboek-en-saartjie-knuffeldiertjie","title":"Kerneelsie Storieboek en Saartjie Knuffeldiertjie","description":"\u003cp class=\"p1\"\u003eMaak storietyd nóg meer besonders met die \u003cspan class=\"s1\"\u003eKerneelsie-storieboek en Saartjie-knuffeldiertjie\u003c\/span\u003e!\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eTerwyl kinders saam met Kerneelsie en Saartjie op hul avonture gaan, kan hulle vir Saartjie die Gansie styf vashou. Dit skep ’n dieper verbintenis met die storie en maak elke bladsy nog meer onvergeetlik.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eSaartjie is meer as net ’n sagte knuffeldiertjie, sy is ’n geliefde karakter wat kinders herinner aan die waarde van vriendskap, vriendelikheid en om daar te wees vir die mense vir wie jy omgee. Die kombinasie van ’n voorleesverhaal en ’n knuffeldiertjie help om leesgenot, verbeelding en kosbare saamkuier-oomblikke te bevorder.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p2\"\u003eHierdie stel bevat:\u003cbr\u003e📖 \u003cspan class=\"s1\"\u003eKerneelsie storieboek\u003c\/span\u003e\u003cspan class=\"s2\"\u003e\u003cbr\u003e🪿 \u003c\/span\u003e\u003cspan class=\"s1\"\u003eSaartjie knuffeldiertjie\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p3\"\u003e🎁 ’n Pragtige geskenk vir verjaarsdae, babatees, Kersfees of enige kind wat lief is vir stories en sagte knuffelvriende.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53003059036384,"sku":"C-K+S","price":500.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Saartjie_6ac67f14-2c24-4d73-b3b7-deb21bb36b11.jpg?v=1780931191","url":"https:\/\/knuffeltyd.co.za\/products\/kerneelsie-storieboek-en-saartjie-knuffeldiertjie","provider":"Knuffeltyd","version":"1.0","type":"link"}