{"product_id":"prinses-layla-storieboek","title":"Prinses Layla Storieboek","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-sheets-root=\"1\"\u003e\u003cstrong\u003e“Prinses Layla”\u003c\/strong\u003e is ’n pragtige storie oor ’n oulike koalabeertjie wat ontdek hoe besonders sy werklik is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan data-sheets-root=\"1\"\u003eEen oggend loop dinge skeef by die skool. Sy gly in die modder, haar gunsteling prinsesrok skeur, en die maatjies lag vir haar.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLayla is baie hartseer, maar met pappa en mamma se liefde en ’n spesiale verrassing, ontdek Layla dat sy nie perfek hoef te wees om ’n ware prinses te wees nie. Sy is uniek, kosbaar en spesiaal, net soos sy is.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie pragtige verhaal help klein lesers om hul selfwaarde te ontdek.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":52617138438368,"sku":"B-Afr-Layla","price":280.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Prinses_layla_1.jpg?v=1778592488","url":"https:\/\/knuffeltyd.co.za\/products\/prinses-layla-storieboek","provider":"Knuffeltyd","version":"1.0","type":"link"}