{"product_id":"saartjie-knuffeldiertjie","title":"Saartjie Knuffeldiertjie","description":"\u003cp class=\"p1\"\u003eOntmoet vir \u003cspan class=\"s1\"\u003eSaartjie! ’n\u003c\/span\u003e Sagte, liefdevolle knuffeldiertjie wat gereed is om jou kind se hart te verower en is die perfekte maatjie vir knuffels, storietyd en rustige oomblikke voor slaaptyd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eSaartjie is deel van \u003cspan class=\"s1\"\u003eKerneelsie se avontuur\u003c\/span\u003e en herinner kinders aan die waarde van vriendskap, omgee en die vreugde van saam avonture beleef. Daarmee saam, is Saartjie ’n wonderlike troosvriend wat gereed is vir eindelose verbeeldingryke speletjies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p1\"\u003eHierdie weergawe is \u003cspan class=\"s1\"\u003eslegs die knuffeldiertjie\u003c\/span\u003e en sluit nie die boek in nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp class=\"p2\"\u003e🎁 Perfek as geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige spesiale geleentheid.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":53002196353248,"sku":"P-Saartjie","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Saartjie3.jpg?v=1780929794","url":"https:\/\/knuffeltyd.co.za\/products\/saartjie-knuffeldiertjie","provider":"Knuffeltyd","version":"1.0","type":"link"}