{"product_id":"soetlief-en-kinkel","title":"Soetlief en Kinkel Storieboek","description":"\u003cp\u003eSoetlief en Kinkel is ’n splinternuwe Knuffeltyd-storie oor twee beste maatjies wat ontdek dat elkeen die wêreld op ’n unieke manier sien. Soetlief wens sy kon soos Kinkel vlieg, totdat haar wyse Oupa Daan haar help besef dat ware skatte nie altyd van bo af raakgesien word nie. Saam leer hulle om stadiger te stap, die mooi in die alledaagse raak te sien en dankbaar te wees vir wie hulle is. Hierdie liefdevolle storie herinner kinders dat hulle uniek geskape is, waardevol is nes hulle is, en dat hul eie manier van kyk ’n verskil in die wêreld maak. Dit is ook ’n besondere viering van die liefde, wysheid en blywende invloed wat grootouers in ’n kind se lewe kan hê.\u003c\/p\u003e","brand":"Knuffeltyd","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":68294769508576,"sku":null,"price":288.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0640\/2775\/4720\/files\/Soetlief_en_Kinkel_Storieboek.webp?v=1793193324","url":"https:\/\/knuffeltyd.co.za\/products\/soetlief-en-kinkel","provider":"Knuffeltyd","version":"1.0","type":"link"}