26cm x 20cm x 14cm
Basjan Knuffeldiertjie
Basjan Knuffeldiertjie
30 in voorraad
Couldn't load pickup availability
Ontmoet Basjan die Renoster – ’n stylvolle en stewige knuffelvriend wat gereed is vir avontuur! Met sy sagte lyfie, blink swart ogies en fyn afwerking is Basjan nie net oulik nie, maar ook vol karakter. Sy netjiese jas met knopies en fluweelbruin gordeltjie, saam met sy klassieke hoed, maak hom reg vir speletjies, storietyd of enige denkbare ontdekkingstoer!
Hierdie weergawe is slegs die knuffeldier en sluit nie die boek in nie. Basjan is ideaal vir kinders wat reeds die storie ken, of vir enigeen wat op soek is na ’n liefdevolle renostermaat om saam mee te droom, speel en ontdek.
🎁 Perfek vir verjaarsdae, babatees of sommer net om iemand se dag ekstra spesiaal te maak.
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
Lengte - 26cm
Breedte - 20cm
Diepte - 14cm
Gewig - 140g






-
Trots Suid-Afrikaanse produk
Elke knuffeldiertie word, met sorg, plaaslik ontwerp en vervaardig – ondersteun ons mense én ons verbeelding.
-
Liefdevol handgemaak
Geen twee knuffeldiertjies is presies dieselfde nie – elkeen word met die hand gemaak en dra ’n stukkie sorg en siel.
-
Vol avontuur en verbeelding
Ons knuffeldiertjies is meer as net nog ’n speelding – hulle is storiehelde en troetelvriende.