26cm x 17cm x 12cm
Daisy Knuffeldiertjie
Daisy Knuffeldiertjie
25 in voorraad
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vir Daisy – die oulike varkhondjie met ’n sagte hart en ’n nog sagter pels! 🐾
Daisy is altyd reg vir pret, pieknieks en drome onder die sterre. Sy is lojaal, dierbaar en hou daarvan om haar eie poppies naby te hê – veral wanneer dit slaaptyd is. Sy is die perfekte knuffelmaat vir enige avontuur.
Hierdie handgemaakte knuffeldiertjie is spesiaal ontwerp om saam met “Daisy se Droomvakansie” gekoester te word, maar sy bring net soveel vreugde op haar eie.
🌿 Sagte en kwaliteit materiaal
🧺 Maklik wasbaar
💛 Geskik vir kinders van alle ouderdomme
Maak Daisy deel van jou kind se storietyd-avonture!
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
Lengte - 26cm
Breedte - 17cm
Diepte - 12cm
Gewig - 140g





-
Trots Suid-Afrikaanse produk
Elke knuffeldiertie word, met sorg, plaaslik ontwerp en vervaardig – ondersteun ons mense én ons verbeelding.
-
Liefdevol handgemaak
Geen twee knuffeldiertjies is presies dieselfde nie – elkeen word met die hand gemaak en dra ’n stukkie sorg en siel.
-
Vol avontuur en verbeelding
Ons knuffeldiertjies is meer as net nog ’n speelding – hulle is storiehelde en troetelvriende.