Skip to product information
1 of 2

Afrikaans, 40 Bladsye

Daisy se Droomvakansie Storie en Knuffeldiertjie Stel

Daisy se Droomvakansie Storie en Knuffeldiertjie Stel

Regular price R720.00 ZAR
Regular price R750.00 ZAR Spesiale Prys R720.00 ZAR
Spesiale Prys Toekomstige Uitgawe
Belasting ingesluit Versending word tydens betaling bereken.

Ontmoet vir Daisy, die oulike varkhondjie met ’n groot hart en selfs groter drome! 🐾

“Daisy se Droomvakansie” is ’n verbeeldingryke avontuur vol verrassings. Wanneer die Sonneberg-hondegesin op ’n bosveldvakansie gaan, dink hulle dit gaan soos enige ’n normale vakansie wees. Maar vir Daisy, met haar liefde vir avontuur en haar poppe, wag daar iets besonders…

Met slim dialoog, lieflike illustrasies en ’n storie wat kinders aanmoedig om moed te hê, in hul ouers te vertrou en hul verbeelding te volg, is “Daisy se Droomvakansie” ’n onvergeetlike leeservaring vir jong avonturiers.

’n Pragtige toevoeging tot enige kind se boekrak – veral vir dié wat glo dat drome kan waar word… en dat kabouters regtig bestaan.

Hierdie stel sluit in:

📖 Die pragtige Daisy se Droomvakansie-storieboek

🧸 ’n Sagte, handgemaakte Daisy-knuffeldiertjie — perfek vir knuffel tydens storietyd

Daisy maak die storie lewendig in jou kind se hande. Dis die ideale geskenk vir enige kind wat hou van avonture, familie en knuffels!

🌿 Hoë kwaliteit sagte materiaal

💛 Maklik om te was

🎁 Ideaal as geskenk of vir storietyd by die huis

Maak saam herinneringe wat vir altyd sal hou.

Produk inligting

STORIEBOEK:
40 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm

KNUFFELDIERTJIE:
Lengte - 26cm
Breedte - 17cm
Diepte - 16cm
Gewig - 150g

Geskik vir

0 - 10 jaar

Taal

Afrikaans

View full details
  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Trots SA

    Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig

  • icon for the laminate and high quality book design

    Duursaam

    Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke

  • woven with stories and adventure icon

    Hartlik

    Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur

  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Veeltalig

    Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels

1 of 4