Afrikaans, 28 Bladsye
Die Avonture van Rosie Storieboek
Die Avonture van Rosie Storieboek
Couldn't load pickup availability
"Die Avonture van Rosie" volg die avontuurlustige hasie, Rosie, wat haar dapperheid en liefde vir avontuur ontdek terwyl sy Suid-Afrika verken. Saam met haar nuwe vriende, Lisa die leeu en Olyfie die olifant, beleef sy opwindende avonture in die Kruger Wildtuin, die Addo Olifantpark, en selfs Tafelberg in Kaapstad.
Deur hul avonture leer Rosie en haar vriende belangrike lewenslesse oor moed, vriendskap, en die krag van omgee. Hierdie pragtige verhaal sal jong lesers inspireer om hul eie dapperheid te ontdek en die wêreld met oop arms te omhels.
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
Grootte: 20cm x 20cm
Geskikte Ouderdom
Geskikte Ouderdom
0 - 10 jaar
Taal
Taal
Afrikaans




"Dit is 'n moet vir enigiemand wat gereed is vir 'n prettige Suid-Afrikaanse vakansie saam met hul kleintjies. Die storie raak regtig die huis met sy boodskap van moed en selfvertroue, wat ons totaal liefgehad het. En moenie die ongelooflike illustrasies en oulike pluisie vergeet nie - hulle is net die kersie op die koek!"
-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke
-
Hartlik
Geweeg met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels