Skip to product information
1 of 3

24cm x 13cm x 7cm

Rosie Knuffeldiertjie

Rosie Knuffeldiertjie

Regular price R370.00 ZAR
Regular price Sale price R370.00 ZAR
Sale Future Release
Belasting ingesluit Versending word tydens betaling bereken.

30 in voorraad

Ontmoet Rosie die Hasie, ’n sagte en oulike knuffeldiertjie wat gereed is om jou kind se nuwe speelkameraad en troosvriend te wees! Met haar sagte ore, vriendelike gesiggie en liefdevolle geaardheid, is Rosie perfek vir slaaptyd, storietyd en avonture deur die dag.

Hierdie weergawe is slegs die knuffeldiertjie en sluit nie die boek in nie. Dit is ideaal vir kinders wat reeds van Rosie se avonture hou, of wat net op soek is na ’n liefdevolle hasie om vas te hou en saam mee te droom.

🎁 ’n Lieflike geskenk vir verjaarsdae, babatees of sommer net omdat iemand ’n drukkie verdien.

Produk Inligting

Lengte - 24cm
Breedte - 13cm
Diepte - 7cm
Gewig - 80g

View full details
  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Trots Suid-Afrikaanse produk

    Elke knuffeldiertie word, met sorg, plaaslik ontwerp en vervaardig – ondersteun ons mense én ons verbeelding.

  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Liefdevol handgemaak

    Geen twee knuffeldiertjies is presies dieselfde nie – elkeen word met die hand gemaak en dra ’n stukkie sorg en siel.

  • woven with stories and adventure icon

    Vol avontuur en verbeelding

    Ons knuffeldiertjies is meer as net nog ’n speelding – hulle is storiehelde en troetelvriende.

1 of 3