Skip to product information
1 of 8

Afrikaans, 28 Bladsye

Die Avonture van Rosie Storie en Knuffeldiertjie Stel

Die Avonture van Rosie Storie en Knuffeldiertjie Stel

Regular price R580.00 ZAR
Regular price R620.00 ZAR Sale price R580.00 ZAR
Sale Future Release
Belasting ingesluit Versending word tydens betaling bereken.

"Die Avonture van Rosie" volg die avontuurlustige hasie, Rosie, wat haar dapperheid en liefde vir avontuur ontdek terwyl sy Suid-Afrika verken. Saam met haar nuwe vriende, Lisa die leeu en Olyfie die olifant, beleef sy opwindende avonture in die Kruger Wildtuin, die Addo Olifantpark, en selfs Tafelberg in Kaapstad.

Die stel sluit die pragtige boek én ’n sagte Rosie-knuffeldiertjie in – perfek om die storie meer tasbaar en meelewend te maak. Rosie is gemaak van sagte materiaal en is net die regte grootte vir klein arms om vas te hou tydens storietyd, slaaptyd of speletjies.

🎁 ’n Lieflike geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige kind wat hou van stories en sagte, oulike dieremaats.

Produk inligting

STORIEBOEK:
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat

KNUFFELDIERTJIE: Lengte - 24cm
Breedte - 13cm
Diepte - 7cm
Gewig - 80g

Geskik vir

0 - 10 years old

Taal

Afrikaan Edition

View full details
  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Trots SA

    Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig

  • icon for the laminate and high quality book design

    Duursaam

    Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke

  • woven with stories and adventure icon

    Hartlik

    Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur

  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Veeltalig

    Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels

1 of 4