3 x Afrikaanse Boekies, 28 Bladsye Elk
Die Rosie Reeks Storieboek Bundel
Die Rosie Reeks Storieboek Bundel
Couldn't load pickup availability
Koop Knuffeltyd Boekies in Ander Lande
Koop Knuffeltyd Boekies in Ander Lande
Maak storietyd ekstra spesiaal met hierdie lieflike 3-boekbundel vol warmte, liefde en waardevolle lewenslesse – alles saam met Rosie die Hasie. Dié bundel bevat drie pragtig geïllustreerde boeke:
• Die Avonture van Rosie – waar Rosie leer wat dapperheid beteken.
• Rosie se Teepartytjie – ’n storie oor omgee, vriendskap en die vreugde van saamkuier.
• Rosie se Somerskersfees – ’n unieke Kersfeesverhaal wat gee en dankbaarheid vier.
Elke boek neem kinders op ’n hartroerende reis saam met Rosie en haar dieremaats, en laat jong lesers met ’n warm gevoel in die hart én positiewe boodskappe wat hulle sal bybly.
🎁 Perfek vir geskenke, babatees, Kersfees of om jou kind se boekrak met iets besonders te vul.
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
Geskikte Ouderdom
Geskikte Ouderdom
Taal
Taal





Die Rosie Reeks is 'n pragtige versameling stories wat jong lesers sal betower met hul warmte, humor en lewenslesse. Elke storie bied 'n unieke avontuur wat kinders nie net sal vermaak nie, maar hulle ook waardevolle lesse oor vriendskap, spanwerk en die belangrikheid van omgee sal leer.
-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Waterbestand, skeurbestand en bababestand
-
Hartlik
Geweeg met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels