Skip to product information
1 of 4

25cm x 17cm x 14cm en 21cm x 24cm x 12cm

Kerneelsie en Saartjie Knuffeldiertjies

Kerneelsie en Saartjie Knuffeldiertjies

Regular price R700.00 ZAR
Regular price R750.00 ZAR Spesiale Prys R700.00 ZAR
Spesiale Prys Toekomstige Uitgawe
Belasting ingesluit Versending word tydens betaling bereken.

Low stock: 6 left

Ontmoet die twee karaktersĀ van die Kerneelsie-verhaal!

Kerneelsie die Uiltjie en Saartjie die Gansie is beste maatjies wat saam wonderlike avonture beleef. Nou kan jou kind ook deel word van hul wĆŖreld van vriendskap, ontdekking en verbeelding. Met hul sagte materiaal en unieke ontwerp, is hierdie twee knuffeldiertjies perfek vir speeltyd, storietyd en slaaptyd.

Kerneelsie se rustige wysheid en Saartjie se vriendelike geaardheid maak hulle ’n besonderse span wat kinders sal aanmoedig om hul eie stories uit te dink en hul verbeelding vrye teuels te gee. Of hulle saam op avontuur gaan, saam luister na ’n storie, of net langs ’n bedjie sit vir ekstra troos, hierdie twee maatjies is altyd gereed vir ’n knuffel.

Hierdie weergawe sluit slegs die twee knuffeldiertjies in en bevat nie die boek nie.

šŸŽ Perfek as geskenk vir verjaarsdae, babatees, Kersfees of enige spesiale geleentheid.

Produk Inligting

KERNEELSIE KNUFFELDIERTJIE: Lengte - 25cm
Breedte - 17cm
Diepte - 14cm
Gewig - 170g

SAARTJIE KNUFFELDIERTJIE:
Lengte - 21cm
Breedte - 24cm
Diepte - 12cm
Gewig - 100g

View full details
  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Trots Suid-Afrikaanse produk

    Elke knuffeldiertie word, met sorg, plaaslik vervaardig – ondersteun ons mense Ć©n ons verbeelding.

  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Liefdevol handgemaak

    Geen twee knuffeldiertjies is presies dieselfde nie – elkeen word met die hand gemaak en dra ’n stukkie sorg en siel.

  • woven with stories and adventure icon

    Vol avontuur en verbeelding

    Ons knuffeldiertjies is meer as net nog ’n speelding – hulle is storiehelde en troetelvriende.

1 of 3