Afrikaans, 28 Bladsye
Kerneelsie en Saartjie - Storie en Knuffeldiertjie Stel
Kerneelsie en Saartjie - Storie en Knuffeldiertjie Stel
Couldn't load pickup availability
Bring die wêreld van Kerneelsie en Saartjie huis toe met hierdie besonderse geskenkstel wat die storie én die karakters insluit!
Hierdie stel bevat die geliefde Kerneelsie-storieboek, asook Kerneelsie die Uiltjie en Saartjie die Gansie as knuffeldiertjies. Terwyl julle saam lees, kan kinders die sagte maatjies vashou en voel asof hulle self deel is van die avontuur.
Kerneelsie en Saartjie se vriendskap herinner kinders aan die belangrikheid van omgee, lojaliteit en die vreugde van tyd saam deurbring. Die kombinasie van ’n storieboek en twee knuffelvriende maak dit maklik vir kinders om die karakters te leer ken, die verhaal te herleef en hul eie verbeeldingryke avonture te skep.
Hierdie stel bevat:
📖 Die Kerneelsie storieboek
🦉 Kerneelsie die Uiltjie knuffeldiertjie
🪿 Saartjie die Gansie knuffeldiertjie
🎁 Die perfekte geskenk vir verjaarsdae, babatees, Kersfees of enige spesiale geleentheid. ’n Kosbare kombinasie van storietyd, knuffeltyd en herinneringe wat lank sal bly leef.
Share
Produk inligting
Produk inligting
STORIEBOEK:
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
KERNEELSIE KNUFFELDIERTJIE: Lengte - 25cm
Breedte - 17cm
Diepte - 14cm
Gewig - 170g
SAARTJIE KNUFFELDIERTJIE:
Lengte - 21cm
Breedte - 24cm
Diepte - 12cm
Gewig - 100g
Geskik vir
Geskik vir
0 - 10 jaar
Taal
Taal
Afrikaans

-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke
-
Hartlik
Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels