Skip to product information
1 of 2

Afrikaans, 28 Bladsye

Kerneelsie Storie en Knuffeldiertjie Stel

Kerneelsie Storie en Knuffeldiertjie Stel

Regular price R650.00 ZAR
Regular price R700.00 ZAR Spesiale Prys R650.00 ZAR
Spesiale Prys Toekomstige Uitgawe
Belasting ingesluit Versending word tydens betaling bereken.

Kerneelsie die Uiltjie is ’n pragtige verhaal oor ’n klein uiltjie wat leer dat hy nie alles perfek hoef te doen om geliefd en waardevol te wees nie. Wanneer Kerneelsie sukkel om te vlieg en anders voel as die ander uiltjies, wys sy familie en vriende hom dat aanhou probeer, dapper wees en jouself aanvaar belangriker is as om altyd reg te wees.

Hierdie stel sluit beide die pragtige boek én die sagte Kerneelsie-knuffeldiertjie in, sodat kinders nie net die storie kan lees nie, maar dit ook kan beleef met hul eie troetel-uiltjie aan hul sy. Die knuffeldiertjie maak die karakter "lewendig" en die storie nog meer betekenisvol tydens storietyd, slaaptyd of avonture deur die dag.

🎁 ’n Perfekte geskenk vir babatees, verjaarsdae of enige kind wat graag droom, ontdek en knuffel!

Produk inligting

STORIEBOEK:
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat

KNUFFELDIERTJIE: Lengte - 25cm
Breedte - 17cm
Diepte - 14cm
Gewig - 170g

Geskik vir

Taal

View full details
  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Trots SA

    Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig

  • icon for the laminate and high quality book design

    Duursaam

    Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke

  • woven with stories and adventure icon

    Hartlik

    Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur

  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Veeltalig

    Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels

1 of 4