Afrikaans, 28 Bladsye
Kerneelsie Storieboek en Saartjie Knuffeldiertjie
Kerneelsie Storieboek en Saartjie Knuffeldiertjie
Couldn't load pickup availability
Maak storietyd nóg meer besonders met die Kerneelsie-storieboek en Saartjie-knuffeldiertjie!
Terwyl kinders saam met Kerneelsie en Saartjie op hul avonture gaan, kan hulle vir Saartjie die Gansie styf vashou. Dit skep ’n dieper verbintenis met die storie en maak elke bladsy nog meer onvergeetlik.
Saartjie is meer as net ’n sagte knuffeldiertjie, sy is ’n geliefde karakter wat kinders herinner aan die waarde van vriendskap, vriendelikheid en om daar te wees vir die mense vir wie jy omgee. Die kombinasie van ’n voorleesverhaal en ’n knuffeldiertjie help om leesgenot, verbeelding en kosbare saamkuier-oomblikke te bevorder.
Hierdie stel bevat:
📖 Kerneelsie storieboek
🪿 Saartjie knuffeldiertjie
🎁 ’n Pragtige geskenk vir verjaarsdae, babatees, Kersfees of enige kind wat lief is vir stories en sagte knuffelvriende.
Share
Produk inligting
Produk inligting
STORIEBOEK:
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
SAARTJIE KNUFFELDIERTJIE:
Lengte - 21cm
Breedte - 24cm
Diepte - 12cm
Gewig - 100g
Geskik vir
Geskik vir
0 - 10 jaar
Taal
Taal
Afrikaans

-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke
-
Hartlik
Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels