23cm x 24cm x 11cm
Louis Llama Knuffeldiertjie
Louis Llama Knuffeldiertjie
Low stock: 9 left
Couldn't load pickup availability
Ontmoet Louis Lama – ’n sagte en oulike knuffeldiertjie wat wag om jou kind se nuwe troetelvriend te wees! Met sy vriendelike glimlag, sagte lyfie en mooi afwerking is Louis ideaal vir drukkies, stories, slaaptyd of avonture deur die dag.
Hierdie weergawe is slegs die knuffeldier en sluit nie die boek in nie. Louis is perfek vir kinders wat reeds die boek het, of wat bloot op soek is na ’n liefdevolle lama om saam mee te droom en ontdek.
🎁 ’n Lieflike geskenk vir verjaarsdae, babatees of sommer net om iemand se dag spesiaal te maak.
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
Hoogte - 23cm
Lengte - 24cm
Breedte - 11cm
Gewig - 176g






-
Trots Suid-Afrikaanse produk
Elke knuffeldiertie word, met sorg, plaaslik ontwerp en vervaardig – ondersteun ons mense én ons verbeelding.
-
Liefdevol handgemaak
Geen twee knuffeldiertjies is presies dieselfde nie – elkeen word met die hand gemaak en dra ’n stukkie sorg en siel.
-
Vol avontuur en verbeelding
Ons knuffeldiertjies is meer as net nog ’n speelding – hulle is storiehelde en troetelvriende.