Afrikaans, 36 Pages
Louis Llama Storieboek
Louis Llama Storieboek
Couldn't load pickup availability
Louis Llama is mal oor stories, maar wil niks hoor van kabouters nie. Nee, hy soek dapper helde en groot avontuur. Wanneer hy een nag wakker skrik van ’n vreemde geluid, ontmoet hy ’n kabouter met die naam Knoffel wat hom op ’n merkwaardige reis na Wonderwoud neem. Hier moet Louis braaf wees en help om die Koning se pasgebore prinsie te red. Met ’n swaard in die hand, leer Louis dat ware dapperheid in elkeen van ons skuil – al was dit alles net ’n droom... of dalk nie?
Hierdie betowerende storie van waagmoed en avontuur sal kinders inspireer om in hul eie drome te glo, en wys dat stories oor kabouters vir almal is, nie net vir meisiekinders nie!
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
36 Bladsye Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
Grootte: 20cm x 20cm
Geskikte Ouderdom
Geskikte Ouderdom
0 - 10 jaar
Taal
Taal
Afrikaans




’n Dapper llama. ’n Kabouter met ’n plan. ’n avontuur wat jou laat glo!
-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke
-
Hartlik
Geweeg met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels