Koop volgens tema...
Avontuur
Hierdie boekies neem jou kind op opwindende avonture vol ontdekking en verrassing! Elke storie moedig nuuskierigheid, kreatiwiteit en ’n liefde vir die ontdekking aan. Kinders leer om hul verbeelding vry te laat, nuwe dinge te verken en die wêreld met oop oë en ’n dapper hart te benader – want elke dag kan ’n avontuur wees!
-
Die Avonture van Rosie Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Drikus die Drakie Storieboek
Regular price R200.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Kerneelsie Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Louis Llama Storieboek
Regular price R300.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Oliver and James Storybook
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / perR300.00 ZARSale price R250.00 ZARSale
Vriendskap
Hierdie boekies vier die vreugde van vriendskap – die wete dat jy iemand het wat jou verstaan, saam lag en altyd aan jou kant is. Jou kind sal saam met oulike karakters leer hoe om mooi te speel, saam te werk en verskille te aanvaar. Hartlike stories met humor en lewenslesse wat wys dat die beste avonture dikwels hand-aan-hand gebeur!
-
Die Avonture van Rosie Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Kerneelsie Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Louis Llama Storieboek
Regular price R300.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Rosie se Somerskersfees Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per
Deursettingsvermoë
Hierdie boeke wys vir kinders hoe sterk hulle regtig is – selfs wanneer dinge moeilik raak! Saam met vasberade karakters leer hulle dat deursettingsvermoë beteken om aan te hou probeer, foute te maak en weer op te staan. Elke storie moedig jong lesers aan om nie moed op te gee nie, om drome na te jaag en in hulself te glo. Stories van hoop, hart en natuurlik 'n tikkie humor.
-
Drikus die Drakie Storieboek
Regular price R200.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Oliver and James Storybook
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / perR300.00 ZARSale price R250.00 ZARSale -
Princess Layla Storybook
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Rosie se Teepartytjie Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per
Familie
Hierdie pragtige stories vier die spesiale band van familie – daardie veilige plek van liefde, ondersteuning en saamwees. Jou kind sal hartlike stories ontdek waar families wys hoe belangrik dit is om daar vir mekaar te wees.
-
Drikus die Drakie Storieboek
Regular price R200.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Princess Layla Storybook
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Rosie se Somerskersfees Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per
Moed
Hierdie boekies neem jou kind op avonture vol moed en durf! Van diertjies wat hul vrese trotseer tot klein helde wat groot dinge aanpak – elke storie wys dat dapper wees nie beteken jy’s nooit bang nie, maar dat jy iets doen al is jy bang. Kinders leer op ’n speelse manier hoe om selfvertroue te bou, nuwe dinge te probeer, en hul stem te gebruik – alles met hope pret, verbeelding en ’n verwondering.
-
Die Avonture van Rosie Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Kerneelsie Storieboek
Regular price R250.00 ZARRegular priceUnit price / per -
Louis Llama Storieboek
Regular price R300.00 ZARRegular priceUnit price / per
Jy kan ook koop volgens...
-
Afrikaanse Boekies
Hoë gehalte, eg Afrikaanse slaaptydstories en leesboekies.
-
Engelse Uitgawes
Engelse kinderstories