21cm x 24cm x 12cm
Saartjie Knuffeldiertjie
Saartjie Knuffeldiertjie
Low stock: 6 left
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vir Saartjie! ’n Sagte, liefdevolle knuffeldiertjie wat gereed is om jou kind se hart te verower en is die perfekte maatjie vir knuffels, storietyd en rustige oomblikke voor slaaptyd.
Saartjie is deel van Kerneelsie se avontuur en herinner kinders aan die waarde van vriendskap, omgee en die vreugde van saam avonture beleef. Daarmee saam, is Saartjie ’n wonderlike troosvriend wat gereed is vir eindelose verbeeldingryke speletjies.
Hierdie weergawe is slegs die knuffeldiertjie en sluit nie die boek in nie.
🎁 Perfek as geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige spesiale geleentheid.
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
Lengte - 21cm
Breedte - 24cm
Diepte - 12cm
Gewig - 100g

-
Trots Suid-Afrikaanse produk
Elke knuffeldiertie word, met sorg, plaaslik vervaardig – ondersteun ons mense én ons verbeelding.
-
Liefdevol handgemaak
Geen twee knuffeldiertjies is presies dieselfde nie – elkeen word met die hand gemaak en dra ’n stukkie sorg en siel.
-
Vol avontuur en verbeelding
Ons knuffeldiertjies is meer as net nog ’n speelding – hulle is storiehelde en troetelvriende.