26cm x 17cm x 12cm
Meisie die Meerkat Knuffeldiertjie
Meisie die Meerkat Knuffeldiertjie
21 in voorraad
Couldn't load pickup availability
Ontmoet Meisie die Meerkat – ’n sagte, knuffeldiertjie vir jou kleinding!
Met haar sagte bruin pelskostuum, oulike pienk strikkie en blommetjie in haar hare, is Meisie die perfekte maatjie vir enige kind se speel- en slaaptydstories. Sy is lig, maklik om rond te dra en ideaal vir klein handjies om te koester.
Of dit nou vir drukkies, troos of avonture is – Meisie die Meerkat bring liefde en glimlagte oral waar sy gaan.
🎁 ’n Pragtige geskenk vir verjaarsdae, babatees of net omdat jy iemand spesiaal wil bederf.
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
Lengte - 26cm
Breedte - 17cm
Diepte - 12cm
Gewig - 140g







-
Trots Suid-Afrikaanse produk
Elke knuffeldiertie word, met sorg, plaaslik ontwerp en vervaardig – ondersteun ons mense én ons verbeelding.
-
Liefdevol handgemaak
Geen twee knuffeldiertjies is presies dieselfde nie – elkeen word met die hand gemaak en dra ’n stukkie sorg en siel.
-
Vol avontuur en verbeelding
Ons knuffeldiertjies is meer as net nog ’n speelding – hulle is storiehelde en troetelvriende.