Afrikaans, 28 Bladsye
Prinses Layla Storie en Knuffeldiertjie Stel
Prinses Layla Storie en Knuffeldiertjie Stel
Couldn't load pickup availability
Maak gereed vir ’n wêreld van prinsesrokke, blink kroontjies en sagte slaaptydstories met die “Prinses Layla” Storie- en Knuffeldiertjie Stel. 👑🐨
Hierdie hartroerende Knuffeltyd-verhaal volg klein Layla, ’n oulike koalabeertjie wat leer dat sy geliefd en kosbaar is, selfs wanneer dinge verkeerd loop. Ná ’n moeilike dag vol modder, trane en ’n geskeurde prinsesrok, ontdek Layla deur haar mamma en pappa se liefde dat jy nie perfek hoef te wees om spesiaal te wees nie.
Die stel bevat die pragtig geïllustreerde storieboek saam met ’n sagte Prinses Layla-knuffeldiertjie in haar pienk prinsesrok en blink kroon. Saam skep hulle ’n besondere leeservaring wat kinders help om temas soos selfwaarde, liefde, emosies en familie op ’n sagte en vertroostende manier te beleef.
Perfek vir slaaptyd, verjaarsdae, babatees of as ’n spesiale verrassing vir enige klein prinses wat lief is vir stories, drukkies en verbeeldingryke avonture.
Share
Produk inligting
Produk inligting
STORIEBOEK:
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
Grootte: 20cm x 20cm
KNUFFELDIERTJIE:
Hoogte - 24cm
Breedte - 17cm
Diepte - 11cm
Gewig - 130g
Geskik vir
Geskik vir
0 - 10 jaar
Taal
Taal
Afrikaans

-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke
-
Hartlik
Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels