Afrikaans, 28 Bladsye
Prinses Layla Storieboek
Prinses Layla Storieboek
Couldn't load pickup availability
“Prinses Layla” is ’n pragtige storie oor ’n oulike koalabeertjie wat ontdek hoe besonders sy werklik is.
Een oggend loop dinge skeef by die skool. Sy gly in die modder, haar gunsteling prinsesrok skeur, en die maatjies lag vir haar.
Layla is baie hartseer, maar met pappa en mamma se liefde en ’n spesiale verrassing, ontdek Layla dat sy nie perfek hoef te wees om ’n ware prinses te wees nie. Sy is uniek, kosbaar en spesiaal, net soos sy is.
Hierdie pragtige verhaal help klein lesers om hul selfwaarde te ontdek.
Share
Produk Inligting
Produk Inligting
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
Grootte: 20cm x 20cm
Geskikte Ouderdom
Geskikte Ouderdom
0 - 10 jaar
Taal
Taal
Afrikaans

🐨 Een pienk rok. Een modderplas. Een blink kroon…
Kan Prinses Layla onthou hoe spesiaal sy regtig is?
-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke
-
Hartlik
Geweeg met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels