Skip to product information
1 of 8

Afrikaans, 28 Bladsye

Ronnie die Renoster Storie en Knuffeldiertjie Stel

Ronnie die Renoster Storie en Knuffeldiertjie Stel

Regular price R700.00 ZAR
Regular price R750.00 ZAR Sale price R700.00 ZAR
Sale Future Release
Belasting ingesluit Versending word tydens betaling bereken.
Ronnie die Renoster Knuffeldiertjie (Select you colour)

Ontmoet Ronnie die Renoster – speurder en storieheld!

Hierdie geskenkstel sluit die leesboekie “Ronnie die Renoster” én ’n sagte, stylvolle Ronnie-knuffeldiertjie in — perfek vir klein lesers wat van raaisels, diere en avontuur hou.

In die boek volg ons Ronnie op ’n fabelagtige speurtog deur Kameeldoringdorp, waar hy probeer uitvind wie mevrou Leeu se kombers laat verdwyn het. Met sy notaboek en speurvernuf werk hy deur leidrade, stout streke en verrassings, totdat hy ontdek dat dinge nie altyd is soos dit lyk nie.

Met sy hoed en netjiese jas lyk die knuffelweergawe van Ronnie net soos in die boek, gereed vir aksie én vir drukkies voor slaaptyd. Kinders sal dit geniet om die storie te herleef met hul eie Ronnie in die hand!

🎁 Hierdie stel is ideaal as geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige spesiale geleentheid.

Produk inligting

STORIEBOEK:
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm

KNUFFELDIERTJIE:
Lengte - 26cm
Breedte - 20cm
Diepte - 14cm
Gewig - 140g

Geskik vir

Taal

View full details
  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Trots SA

    Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig

  • icon for the laminate and high quality book design

    Duursaam

    Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke

  • woven with stories and adventure icon

    Hartlik

    Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur

  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Veeltalig

    Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels

1 of 4