Afrikaans, 28 Bladsye
Rosie se Somerskersfees Storie en Knuffeldiertjie Stel
Rosie se Somerskersfees Storie en Knuffeldiertjie Stel
Couldn't load pickup availability
"Rosie se Somerskersfees" is 'n hartverwarmende storie vol avontuur, liefde, en die ware gees van Kersfees. Hierdie jaar vier die maats Kersfees saam met Rosie se familie. Hul Kersfees-tradisie leer haar maats en jong lesers om die ware betekenis van Kersfees te ontdek—om vreugde en liefde met ander te deel.
Met pragtige illustrasies en 'n storie wat kinders sal leer oor die belangrikheid van gee en omgee, is "Rosie se Somerskersfees" die perfekte boek vir die feestyd. Dit is 'n viering van vriendskap, familie, en die vreugde om Kersfees saam te vier.
Die stel sluit die pragtige boek én ’n sagte Rosie-knuffeldiertjie in – perfek om die storie meer tasbaar en meelewend te maak. Rosie is gemaak van sagte materiaal en is net die regte grootte vir klein arms om vas te hou tydens storietyd, slaaptyd of speletjies.
🎁 ’n Lieflike geskenk vir verjaarsdae, babatees of enige kind wat hou van stories en sagte, oulike dieremaats.
Share
Produk inligting
Produk inligting
STORIEBOEK:
28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
KNUFFELDIERTJIE: Lengte - 24cm
Breedte - 13cm
Diepte - 7cm
Gewig - 80g
Geskik vir
Geskik vir
0 - 10 years old
Taal
Taal
Afrikaan Edition






-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke
-
Hartlik
Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels