Collection: Soetlief en Kinkel Bekendstelling

Soetlief en Kinkel is ’n pragtige storie met ’n baie spesiale betekenis – geïnspireer deur iemand wat ’n diep impak op my lewe gemaak het. 

Hierdie storie is nou gereed om sy pad na jou huis te vind, en ook ons eerste storie wat in ’n splinternuwe volkleur geskenk-verpakking gestuur word.
Boonop kom hierdie storie nie met een nie, maar met TWEE handgemaakte knuffeldiertjies. Sag en gereed om vasgehou te word.

Soetlief en Kinkel Bekendstelling

Eksklusiewe Bekendstellingsaanbod - SPAAR 20%!

Bestel vroegtydig van 6 tot 13 November  en spaar 20% voordat die normale pryse geld!

Pakkies sal teen 30 November uitgestuur word – net betyds vir die somervakansie en onder die Kersboom.

Kies die perfekte opsie vir jou gesin: