Skip to product information
1 of 5

Afrikaans, 28 Bladsye

Soetlief en Kinkel Storieboek

Soetlief en Kinkel Storieboek

Regular price R288.00 ZAR
Regular price R320.00 ZAR Spesiale Prys R288.00 ZAR
Spesiale Prys Uitverkoop
Belasting ingesluit Versending word tydens betaling bereken.

Soetlief en Kinkel is ’n splinternuwe Knuffeltyd-storie oor twee beste maatjies wat ontdek dat elkeen die wêreld op ’n unieke manier sien. Soetlief wens sy kon soos Kinkel vlieg, totdat haar wyse Oupa Daan haar help besef dat ware skatte nie altyd van bo af raakgesien word nie. Saam leer hulle om stadiger te stap, die mooi in die alledaagse raak te sien en dankbaar te wees vir wie hulle is. Hierdie liefdevolle storie herinner kinders dat hulle uniek geskape is, waardevol is nes hulle is, en dat hul eie manier van kyk ’n verskil in die wêreld maak. Dit is ook ’n besondere viering van die liefde, wysheid en blywende invloed wat grootouers in ’n kind se lewe kan hê.

Produk Inligting

28 Bladsye
Buiteblad: 350 gsm sagteband met laminaat
Binneblaaie: 200 gsm met laminaat
Grootte: 20cm x 20cm

Geskikte Ouderdom

0 - 10 jaar

Taal

Afrikaans

View full details

Tussen die gejaag van elke dag gee ons kinders ’n veilige hawe om stil te staan, die klein wonders raak te sien, en rustig te slaap met die wete dat hulle perfek is nes hulle gemaak is.

  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Trots SA

    Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig

  • icon for the laminate and high quality book design

    Duursaam

    Hoë gehalte papier, dikker en sterker as gewone kinderboeke

  • woven with stories and adventure icon

    Hartlik

    Geweeg met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur

  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Veeltalig

    Meeste boekies is Afrikaans, maar ons het ook in Engels

1 of 4