ONS MAAK PLEK OP ONS RAKKE VIR NUWE STORIES EN KNUFFELDIERTJIES.

Vir een hele week word ons stories en handgemaakte knuffeldiertjies aangebied teen die laagste pryse ooit - net betyds vir Kersfees

Pryse sluit nie aflewering in nie. Bestel teen 18 Desember om dit betyds vir Kersfees te kry.

Die week van BLACK FRIDAY eindig in:

00Dae
00Ure
00Minute
00Secondes

Vir die kleingoed op jou lysie

‘n Storieboek en handgemaakte knuffeldiertjie: ‘n Geskenk wat elke aand uitgehaal word, lank na die geskenkpapier weggegooi is.

Bestel teen 18 Desember om dit betyds vir Kersfees te kry

  • ‘n Boodskap van Lindie 

    Ons stories en handgemaakte knuffeldiertjies help kleingoed ontdek dat, alles wat hulle nodig het vir hul ontwikkeling, reeds binne hulle is. Hierdie week maak ons plek vir nuwe stories op ons rakke. Elke bestelling help ons om Knuffeltyd se impak te vergroot.

Baie dankie dat jy deel is van ons Knuffeltyd Familie

Elke slaaptyd storie wat jy lees, elke knuffeldiertjie wat jy huis toe bring, en al die mooi terugvoer wat jy met ons deel, het ons tot hier gebring. Jou ondersteuning hierdie week help ons om die impak van Knuffeltyd groter te maak met nog stories waarmee kinders kan grootword.

Met liefde Knuffeltyd

Hoe ons Black Friday week werk

Wanneer maak die uitverkoping klaar?

Die Black Friday pryse eindig om 23:59 op Woensdag 2 Desember, of vroeër indien dit uitverkoop is.

Is aflewering ingesluit?

Black Friday pryse sluit nie aflewering in nie en, omdat die pryse so laag is, tel dit ook nie by tot gratis aflewering nie.

Sal my bestelling betyds wees vir Kersfees?

Ja, alle Black Friday bestellings sal betyds wees vir Kersfees. En ook alle bestellings wat teen 18 Desember geplaas word.