mommy on bed reading to her son bedtime stories

Maak Knuffeltyd Prioriteit

Verdiep jul verhouding terwyl jy hul verbeelding verryk en ontwikkeling aanwakker.

Begin vandag

By Knuffeltyd glo ons dat storievertelling vol magiese moontlikhede is. Stories is meer as net woorde – dit is die sleutel na onvergeetlike avonture, dapper lesse, en vreugdevolle oomblikke wat die hart raak.

  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Trots SA

    Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig

  • icon for the laminate and high quality book design

    Duursaam

    Waterbestand, skeurbestand en bababestand

  • woven with stories and adventure icon

    Hartlik

    Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur

  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Veeltalig

    Ons reeks boeke kom in Afrikaans en Engels

Stuur iets besonders aan geliefdes oorsee

Het jy geliefdes wat oorsee woon? Knuffeltyd Kinderstories is op Amazon beskikbaar sodat jy ‘n stukkie Suid-Afrika met hulle kan deel. Of hulle nou in Australië, Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Nederland, Pole, Spanje, Swede of die VK is, ons stories sal iets eg-Suid Afrikaans vir hulle wees. Volg die skakel om nou te bestel.

Kyk op Amazon
  • Adventure

    Avontuur

    Hierdie boeke inspireer nuuskierigheid en verbeelding, perfek vir kinders wat daarvan hou... 

  • Courage

    Moed

    Stories wat jou kind inspireer met dapperheid, en vir hulle wys dat... 

  • Friendship

    Vriendskap

    Hierdie stories is perfek om kinders te leer oor die waarde van... 

  • Resilience

    Deursettingsvermoë

    Hierdie stories leer kinders die waarde van deursettingsvermoë en probleemoplossing, en wys... 

  • Family

    Familie

    Hartverwarmende stories wat die waarde van familie beklemtoon, en vertroostende verhale van...