Skip to product information
1 of 4

Afrikaans, 36 Bladsye

Louis Llama

Louis Llama

Regular price R300.00 ZAR
Regular price Sale price R300.00 ZAR
Uitverkoping Toekomstige Publikasie
Tax included. Shipping calculated at checkout.

Vir Suid Afrikaners oorsee

Knuffeltyd Kinderstories kan nou bestel word op Amazon Print on Demand!

Neem asb kennis dat, alhoewel die Amazon boekies baie goeie gehalte is, dit nie skeur- of waterbestand is nie.

Louis Llama is mal oor stories, maar wil niks hoor van kabouters nie. Nee, hy soek dapper helde en groot avontuur. Wanneer hy een nag wakker skrik van ’n vreemde geluid, ontmoet hy ’n kabouter met die naam Knoffel wat hom op ’n merkwaardige reis na Wonderwoud neem. Hier moet Louis braaf wees en help om die Koning se pasgebore prinsie te red. Met ’n swaard in die hand, leer Louis dat ware dapperheid in elkeen van ons skuil – al was dit alles net ’n droom... of dalk nie?

Hierdie betowerende storie van waagmoed en avontuur sal kinders inspireer om in hul eie drome te glo, en wys dat stories oor kabouters vir almal is, nie net vir meisiekinders nie!

Moenie jou Louis Llama-plushie vergeet nie! Hierdie sagte speelding is die perfekte metgesel vir dapper klein lesers wat saam met Louis die wêreld van stories wil verken. Laat jou verbeelding op reis gaan met jou nuwe vriend aan jou sy!

Produk inligting

Bladsye: 36 bladsye
Afmetings: 20 cm x 20 cm
Omslag: 350 gsm Sagte omslag met hoë kwaliteit mat laminering
Papiergewig: 200 gsm met hoë kwaliteit mat laminering

Geskikte Ouderdom

0 - 10 jariges

Taal

Afrikaanse Uitgawe

View full details
  • proudly South African icon for all products and Knuffeltyd

    Trots SA

    Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig

  • icon for the laminate and high quality book design

    Duursaam

    Waterbestand, skeurbestand en bababestand

  • woven with stories and adventure icon

    Hartlik

    Geweeg met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur

  • happy face for the different languages of Afrikaans and English

    Veeltalig

    Ons reeks boeke kom in Afrikaans en Engels

1 of 4