Meisie die Meerkat
Meisie die Meerkat
Dis karnivaltyd! Meisie, ’n jong meerkatjie, wag nou al só lank om op al die karnaval se ritte te gaan, maar dan tel sy 'n verlore poppie op. Wat nou gemaak? Gaan sy die ritte geniet of die verlore poppie se eienaar opspoor?
Deel
Produk inligting
Produk inligting
Bladsye: 28 bladsye
Afmetings: 20 cm x 20 cm
Omslag: 350 gsm Sagte omslag met hoë kwaliteit mat laminering
Papiergewig: 200 gsm met hoë kwaliteit mat laminering
Geskikte Ouderdom
Geskikte Ouderdom
0 - 10 jariges
Taal
Taal
Afrikaanse Uitgawe