Oliver en James + Plushie
Oliver en James + Plushie
Hip hip, hoera! Oliver en James het hul rugsakke gepak en is gereed om op 'n avontuur te gaan! Lees saam oor hoe Ma en Pa hulle afsien terwyl hulle saam hul reis na die groot-groot woud begin.
Hierdie plaaslike vervaardigde, aantreklike beertjies is ook reg om vandag saam met jou huis toe te kom! So, as jy nie kan besluit of jy Oliver of James wil hê nie, hoekom neem jy nie albei nie?
Deel
Produk inligting
Produk inligting
Bladsye: 36 bladsye
Afmetings: 20 cm x 20 cm
Omslag: 350 gsm Sagte omslag met hoë kwaliteit mat laminering
Papiergewig: 200 gsm met hoë kwaliteit mat laminering
Geskikte Ouderdom
Geskikte Ouderdom
0 - 10 jariges
Taal
Taal
Engelse Uitgawe
-
Trots SA
Al ons produkte word geheel en al plaaslik vervaardig
-
Duursaam
Waterbestand, skeurbestand en bababestand
-
Hartlik
Geweef met temas van liefde, groei, deursettingsvermoë en avontuur
-
Veeltalig
Ons reeks boeke kom in Afrikaans en Engels